Categories
Dr. Christa van Staden
April 16, 2018
104 views
R 200.00 ZAR
thumb
Location
Ruimsig » South Africa
Description
In hierdie kursus leer ek jou hoe om jou Tipe 1 PO-punte te eis, maar ook hoe om seker te maak dat al jou punte ingelees word en waarvoor jy punte kan verdien.

Registreer vir hierdie kursus deur 'n e-pos te stuur aan christa@arendsig-akademie.com. Ek sal dan al die besonderhede aan jou stuur en ook verduidelik hoe om die betaling te maak.

Categories:
Be the first person to like this